Tuesday 10 April 2012

Wollerige vreugde

Ek het n foto van n pragtige blokkie gesien wat jul willow-square noem. Ek was dadelik gaande oor die blokkie en het toe begin om van die foto af die patroon te probeer uitwerk. Ek dink nie ek het te sleg gevaar nie, en is heel in my skik met hoe hy uitgekom het. Ek het so bietjie verder gespeel met my nuwe wol en n paar pynappel motiewe gemaak wat ek aanmekaar wil vashekel vir n serpie.









2 comments:

  1. Hai daar, ek het ook dai willow motief op my "to do" list, maar het nogal nie aan daardie kleure gedink. Hulle pas so mooi saam! Hoop alles gaan goed x Celeste

    ReplyDelete
  2. Hi Celeste, dankie, ja ek is heeltemal versot op hierdie nuwe cuddly wol van elle, ongelukkig kan ek op hierdie stadium net 5 kleure kry, maar hul pas toe heel perfek saam. Ek sal nog foto's opsit van die ander kleur variasies wat ek gemaak het. ps Het jy die willow blokkie se patroon?

    ReplyDelete