Ek het besluit om die naweek n paar beanies te maak. n Vriendin van my het n fotografie besigheid en het my gevra om n paar oulike "props" te hekel wat sy vir die baba foto's wil gebruik.
Die wol wat ek gebruik is elle se premier 100% dubbel draad katoen, en ek gaan mooi "dogtertjie" kleure gebruik......
Ek gaan vir die seuntjies ook beanies maak, maar hierdie naweek is dit die girls se beurt

n Baie geseende naweek vir almal. Ek groet jul tot maandag toe waar ek my tha-dha met jul deel.
Hai, wats jou email ek het n paar oulike hoedjie patrone.
ReplyDeleteCeleste x
This comment has been removed by the author.
ReplyDeleteDankie Celeste ek sal by jou profile ingaan en my e-mail adres vir jou stuur. xCx
ReplyDelete