tag:blogger.com,1999:blog-4800781151491086263.post8671552666332312063..comments2023-07-30T08:32:17.279-07:00Comments on crochet24: Dis weer Tah-dah tyd!!!charlienhttp://www.blogger.com/profile/00738629249791332414noreply@blogger.comBlogger3125tag:blogger.com,1999:blog-4800781151491086263.post-2564360600468777862012-05-04T12:34:36.639-07:002012-05-04T12:34:36.639-07:00Vreeslik bly om met jul mee te deel dat ek toe UIT...Vreeslik bly om met jul mee te deel dat ek toe UITEINDELIK die adres gekry het van die jassie se patroon!!! Dit is to Lindevrouwsweb (ek het die spelling hier bo verkeerd gehad, maar was op die regte spoor met die naam.) So hier is dit http://lindevrouwsweb.blogspot.com/2011/08/vest-bont-rond-hesje.htmcharlienhttps://www.blogger.com/profile/00738629249791332414noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4800781151491086263.post-26636769607303608972012-03-06T09:30:18.660-08:002012-03-06T09:30:18.660-08:00Hi Sharlene, baie dankie. die patroon is n samevoe...Hi Sharlene, baie dankie. die patroon is n samevoeging van patrone op die internet en n patroon van n blog,wat ek nie mee die adress of naam heeltemal kan onthou nie, dink dis Lindesvrouweb - Nederlandse vrou se blog. Maar ekt soveel navraag oor die patroon dat ek dit oorweeg om n soortgelyke patroon te ontwerp wat ek dan met jul sal deel. Die nuwe Crochet Today het ook n soortgelyke patroon in.charlienhttps://www.blogger.com/profile/00738629249791332414noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4800781151491086263.post-65983878914032391762012-02-20T05:52:23.162-08:002012-02-20T05:52:23.162-08:00Dit is verskriklik mooi!! Waar kan ek die patroon...Dit is verskriklik mooi!! Waar kan ek die patroon kry?Sharlenehttps://www.blogger.com/profile/16121480077427952875noreply@blogger.com