tag:blogger.com,1999:blog-4800781151491086263.post4520779857603039177..comments2023-07-30T08:32:17.279-07:00Comments on crochet24: Padlangscharlienhttp://www.blogger.com/profile/00738629249791332414noreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-4800781151491086263.post-79906778886142754592012-03-22T11:00:33.059-07:002012-03-22T11:00:33.059-07:00Hi Santie, ja dit is so heerlik om mens se liefde...Hi Santie, ja dit is so heerlik om mens se liefde vir die kreatiewe dinge met ander te kan deel. Laat ek jou vertel ek het nou permanent n mandjie met hekelwerk in die motor net ingeval ons onverwags moet ry, dan hoef ek nie rond te skarrel nie. Op die oomblik het ek n mandjie met blokkies wat ek hekel wat heel waarskynlik n kussing sal word in my motor se kattebak - gereed vir wanneer die langpad voorle. Hoop jy geniet die res van my geselsie op my blog en geniet jou hekelwerkies.charlienhttps://www.blogger.com/profile/00738629249791332414noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4800781151491086263.post-4459901418851887952012-03-21T13:02:42.183-07:002012-03-21T13:02:42.183-07:00Hallo Charlien
Wat 'n verrassing om op nog ...Hallo Charlien<br />Wat 'n verrassing om op nog 'n afrikaanse hekelaar af te kom! Ek stem met jou saam oor hekel in die ry; ek raak heel paniekerig as ons iewers moet heen en ek het nie 'n handwerkie reg nie! <br />Van ouma-blokkies gepraat- 'n paar jaar gelede was my beterhalf vir drie maande in nerderland vir werk, en ek het 'n hele deken gehekel gedurende die lang verlang-ure.Santiehttps://www.blogger.com/profile/13702068968209305532noreply@blogger.com